Amerikaanse markte het geen keer nie

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor die mark se reaksie nadat die konstitusionele hof beslis het dat Cyril Ramaphosa onder parlementêre ondersoek geplaas moet word oor Phala Phala, asook Micron Technology se aandeelprys wat ’n rekordhoogte te midde van KI-vraag bereik het.#Amerikaanse #markte #het #geen #keer #nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *